Snoop Dogg

Snoop Dogg
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Calvin Cordozar Broadus Jr.
Alias Snoop Dogg
Geboorte 20 Oktober 1971 (1971-10-20)
Long Beach, Kalifornië
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Kletskunstenaar, akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1991–nou
Webwerf snoopdogg.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Calvin Cordozar Broadus Jr. beter bekend as Snoop Dogg (gebore 20 Oktober 1971) is 'n Amerikaanse kletskunstenaar, akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Training Day (2001), Starsky & Hutch (2004), Turbo (2013), en Pitch Perfect 2 (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search